Talk:Scholarships/af

From Wikimania 2011 • Haifa, Israel

Die eerste vertaling

Hello, ok, hierdie is my eerste wiki-blad wat ek vertaal. Dit is so effens harder werk as wat ek gedink het. Die eerste vertaling is outomaties en het baie foute in, maar vind dit baie maklik om verder te vertaal omdat daar klaar 'n basis is.

Ek hoop julle vind alles in orde. Lekker dag. Xethron 15:55, 13 April 2011 (UTC)Xethron[reply]